send link to app

Deelskema/Sectional Title app for iPhone and iPad


4.0 ( 2880 ratings )
Lifestyle Food & Drink
Developer: Hugo Vermeulen
Free
Current version: 5.54.6, last update: 7 years ago
First release : 28 Jul 2016
App size: 57.49 Mb

Ingrypende veranderinge is besig om in die Deeltitle Industrie plaas te vind waarvan min mense bewus is. Die funksie van die Toep is om die onderskeie Wette, Regulasies en Reëls gemaklik aan gebruikers voor te hou sodat hulle hulself op hoogte kan bring aangaande hul regte in terme van dispute en gedrag van ander inwoners. ‘n Skakel word verskaf na die nuut ingestelde regeringsinstansie CSOS – Community Scheme Ombud Service asook na NAMA – National Association for Managing Agents. Ander funksies word in die vooruitsig gestel maar sal bygevoeg word soos die Toep vorder. Die Toep het Afrikaanse en Engelse inhoud maar die webtuistes waarna geskakel word is vanselfsprekend net Engels.